George Kennedy

George Kennedy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Harris Kennedy Jr.
Geboorte 18 Februarie, 1925
Sterfte 28 Februarie, 2016
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 6
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1956–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Kennedy (18 Februarie, 1925 – 28 Februarie, 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Charade (1963), Cool Hand Luke (1967), Airport (1970), en The Naked Gun 2½: The Smell of Fear (1991). Hy het tydens die 40ste Oscar-toekenningsaand 'n Oscar gewen as beste byspeler in Cool Hand Luke.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search